Laerskool Eloff

Laerskool Eloff

Skoollied * Wat bied laerskool Eloff

Personeel
Leiers
Beheerliggaam
Geskiedenis
Projekte
Akedemie
Sport
Kultuur
Kontak ons
Skakels


LAERSKOOL ELOFF
ONDERWYSPOS : BEHEERLIGGAAM AANSTELLING
INTERMEDIëRE EN SENIOR FASE
MELD BEVOEGDHEDE
SLUITINGSDATUM : 15 FEBRUARIE 2011
TYD : 14:00
KONTAK : A B GILDENHUYS, HOOF
TELEFOON : 013 667 9145
SEL : 082 875 3175
 

Voorwoord van die hoof

Laerskool Eloff  staan bekend as die skool waar omgee vir mekaar belangrik is. Nuwe kinders en ouers skakel maklik en vinnig by ons in. 

By Laerskool Eloff is dit ons roeping om elke leerder wat aan ons toevertrou is, sό op te voed dat elkeen nader aan sy Skepper sal kom en sy regmatige plek in die samelewing sal kan volstaan. Elke kind is is vir ons kosbaar.  Ons poog om gebalanseerde kinders op te voed deur elkeen geleentheid te gee om te presteer op akademiese-, sport- en kultuurgebied. 

Hierdie pragtige skool van ons, wat die afgelope paar jaar feitlik in getal  verdubbel het, het dit reg gekry met absolute toewyding van doelgerigte onderwyspersoneel en betrokke ouers, maar veral die volgende gebed wat ons vir ons skool verpersoonlik het:

“ Stort u seën oor ons uit, vergroot ons grondgebied ten opsigte van akademie, sport en kultuur asook op geestelike gebied. Gee ons liefde vir mekaar. Herstel ons finansiële vermoë en weerhou onheil van ons sodat geen smart ons tref nie”

Hier by ons skool, is gelukkige , kaalvoetkinders waar elkeen belangrik is.

André Gildenhuys
 
 
R klas vir 2012, van Me. Madeleine du Toit Gr R klas vir 2012, van Me. Juane Engelbrecht  

 

Laerskool Eloff verwelkom die nuwe personeel! Me Monica Berger, nuwe juffrou by Laerskool Eloff kom oorspronklik vanaf Pretoria, sy voltooi haar studies in 2011 aan die Universiteit van Pretoria en sy hoop om 'n verskil in die lewens van haar leerders te maak.

Me. Amelia Oostendurp, nuwe juffrou by Laerskool Eloff kom oorspronklik vanaf Ermelo, sy voltooi haar studies in 2011 aan die Universiteit van Pretoria. Sy sal graag gesien wil word as 'n positiewe leerkrag by laerskool Eloff.

Me. Louise van Niekerk, departementshoof


 


Toelating 2012
Kleredragreëls
Skool Reëls
Skool Gelde
Dissipline Stelsel
Kwartaal Progamme
Eksamenroosters 

 
mba-online-program.com