Tuis Blad Personeel Leiers Beheerliggaam Geskiedenis Akedemie Sport Kultuur Kontak ons Skakels
 







PROJEKTE

Aangesien ons skoolgeld relatief laag is, is ons genoodsaak om projekte te loods om

fondse aan te vul.  Kleiner projekte sluit die volgende in :

·         Verkopings op Vrydae

·         Klasprojekte

·         Dae waar leerders gewone klere mag dra, ens

·         Speletjiesmiddae

GROOT PROJEKTE WAAR ONS ELKE OUER EN LEERDER

 SE HULP NODIG HET :

21 JANUARIE :

Atletiek

8 FEBRUARIE :

Atletiek

16 APRIL : RUGBY- EN NETBALDAG

Besoekende skole neem deel aan Rugby en Netbal

11  JUNIE : ONS EIE COMRADES MARATHON

Almal wat belangstel hardloop + 89 km op 'n aflosbasis

30 JULIE : LANDLOOPDAG

Besoekende skole neem deel aan Landloop - pragtige trofeë

13 AUGUSTUS : ¼ MILE

Deelnemers toets met hulle voertuie hulle spoed en tyd oor 'n kwartmyl op

Mnr Jozua du Plessis se vliegveld.

27 SEPTEMBER : OPEDAG

Opedag vind plaas by skool - voornemende Gr R en gr 1 leerders en ouers besoek die skool om

inligting in te win rakende die skool.

29 OKTOBER : KOEKSUSTERFEES

'n Heerlike fees met koeksisters, uitstallers, vol pret en plesier.

4 NOVEMBER : TALENTAAND / KUNSTEFEES

Leerders wat aan Kunstefees deelgeneem het kry geleentheid om voor ouers op te tree.

ONS HET ALLE OUERS EN LEERDERS SE HULP NODIG OM 'NSUKSES VAN HIERDIE PROJEKTE TE MAAKUITSTALLERS IS BAIE WELKOM BY PROJEKTE

(KONTAK DIE SKOOL)