Laerskool Eloff

Laerskool Eloff

Skoollied * Wat bied laerskool Eloff

Graad R
Graad 1
Graad 2
Graad 3
 Graad 4
Graad 5
Graad 6
 Graad 7

Personeel
Leiers
Beheerliggaam
Geskiedenis
Projekte
Akademie
Sport
Kultuur
Kontak ons
Skakels


Baie geluk aan al die atlete wat aan die afgelope byeenkomste deelgeneem het!

Die volgendmedaljes is verwerf met die byeenkoms op Kinross 22 Goud 33 Silwer 15 Bronsmedaljes

Tuisbyeemkoms − Noorderlig en Witpoort 31 Januarie 2012 15 Goud 21 Silwer 15 Bronsmedaljes

ByeenkomsteGrootvlei 4 Februarie 2012 26 Goud 26 Silwer 14Bronsmedaljes


 

Voorwoord van die hoof

Laerskool Eloff  staan bekend as die skool waar omgee vir mekaar belangrik is. Nuwe kinders en ouers skakel maklik en vinnig by ons in. 

By Laerskool Eloff is dit ons roeping om elke leerder wat aan ons toevertrou is, sό op te voed dat elkeen nader aan sy Skepper sal kom en sy regmatige plek in die samelewing sal kan volstaan. Elke kind is is vir ons kosbaar.  Ons poog om gebalanseerde kinders op te voed deur elkeen geleentheid te gee om te presteer op akademiese-, sport- en kultuurgebied. 

Hierdie pragtige skool van ons, wat die afgelope paar jaar feitlik in getal  verdubbel het, het dit reg gekry met absolute toewyding van doelgerigte onderwyspersoneel en betrokke ouers, maar veral die volgende gebed wat ons vir ons skool verpersoonlik het:

" Stort u seën oor ons uit, vergroot ons grondgebied ten opsigte van akademie, sport en kultuur asook op geestelike gebied. Gee ons liefde vir mekaar. Herstel ons finansiële vermoë en weerhou onheil van ons sodat geen smart ons tref nie"

Hier by ons skool, is gelukkige , kaalvoetkinders waar elkeen belangrik is.

André Gildenhuys
 


 


 


Toelating 2012
Kleredragreëls
Skool Reëls
Skool Gelde
Dissipline Stelsel
Kwartaal Progamme
Eksamenroosters